Organiseerder: Mnr. Andre Ferreira

Overkruin het in 2015 hul splinternuwe oefennette in gebruik geneem en het voorwaar ‘n besige en suksesvolle krieketseisoen gehad, en almal het goed gevaar. Dit is veral die senior spanne wat ‘n buitengewoon goeie seisoen beleef het.