• AFRIGTERS :
  • Mnr R Geyer (ORGANISEERDER)            Me M Swanepoel            
  •                             
  •           Mnr M van Wyk
  •        

  • OEFENTYE EN DAE (Reg deur die jaar)
    • Maandae tot Donderdae 15:00 – 16:00, Vrydae direk na skool
    • Saterdae 08:00 – 09:00, Vakansiedae / skoolvakansies 08:00 – 09:00

  • KONTAKBESONDERHEDE
    • Tel : 012 567 5115/6, Faks : 012 543 1790, E-pos : sport@overkruin.com
    • APP (Remind) kode : lloop
    • APP (TEAM APP) kode : ovie landloop ( https://goo.gl/54nEeB )

  • ONS DOELWITLandloop is een van die enkele sportsoorte wat  lewenslank  ‘n verskil kan maak. Hardloop is ook een van die sportsoorte wat tot op ‘n baie hoë    ouderdom nog beoefen kan word. Sommige van ons doelwitte is :
    • Professionele afrigting
    • Deurlopende ondersteuning
    • Toerus van lewensvaardighede
    • Ondersteuningsnetwerk (Omgee)
    • Leierskapontwikkeling

  • AKTIWITEITEOns bied die oefengroep meer as net afrigting. Daar is ook ‘n verskeidenheid van aktiwiteite waaraan atlete jaarliks deelneem. Dit verseker dat die atlete op ‘n wye terrein ontwikkel. Van die aktiwiteite is:
    • Groepdrafsessies, spanspele , ken-mekaar, Eindjaarfunksie en erkenningsaand
    • Deurlopende prestasietoekennings
    • Oefenkampe en toere
    • Kwartaallikse tydskrif (Drafnuus)
    • Ontbytdrafsessies, Padwedlope, Landloopbyeenkomste
    • Atletiekbyeenkomste (400m – 3000m)
    • Waterpuntkompetisies (Padwedlope)

  • MEER OOR ONS ATLETEMeeste van ons atlete ontwikkel ook as leiers. Hulle is akademiese presteerders wat ook betrokke is by ander skoolaktiwiteite. Die oefengroep wissel van 20 – 45 atlete afhangende van die ander aktiwiteite wat by die skool aangebied word.

  • PRESTASIES
    • Provinsiale atlete wat deelneem aan die SA kampioenskap.
    • Waterpuntkampioene
    • Suksesvolle toere / oefenkampe
    • Seuns neem deel in A-bond, Top 14-skole
    • Dogters wen B-Bond, Neem deel in A-bond
    • 80% sukses : Persoonlike beste tye verbeter
    • Baie atlete is akademiese presteerders
    • Groepsgees en ondersteuningsnetwerk

  • ‘n LEEFWYSE
  • Hardloop is ‘n leefwyse. Kyk gerus na die volgende video’s vir meer inligting.
    • https://goo.gl/1GWwc9 (Wat jy moet hoor)
    • https://goo.gl/TkFpAI (Wie is ons ?)
    • https://flic.kr/p/T6YHXu (Landloop in beeld )

  • JAARBLAD 2016
  •