Organiseerder: Me. Amanda Labuschagne

Overkruin se swemmers het hulle vanjaar weer puik van hulle taak gekwyt en met die deelname aan die jaarlikse Interskole Swembyeenkoms by die Hillcrest-swembad. Die swemmers behaal uitmuntende prestasies en stel nuwe rekords op!