SILWEROORLOG

Die silwerrower (a.k.a. Me. Haasbroek) was vroeg vanoggend reeds op haar pos met dié dat die R2-silweroorlog vandag plaasgevind het. En weereens het die Ovies haar nie gefaal nie! ‘n Alle”munt”ige 150,26kg R2’e is vanoggend ingesamel –...

AFRIGTING (SAGTEABL)

Organiseerder: Mnr D Jacobs Ovie se sagtebal het die afgelope paar jaar drasties verbeter. Interessante feit: Ovies se eerstespan staan bekend as die Honey Badgers.              ...

AFRIGTING (KOOR)

Koorleier:Mnr. Attie Rossouw Organiseerder: Dr. Marlene Le Roux Hulp-organiseerder: Me. Janneke Lemke. Personeelhulp: Mnr A Marsh Die Ovie-koor, bestaande uit 70 entoesiastiese lede, hou jaarliks ons skool se naam hoog deur uitmuntend te presteer.                 ...