Have you ever thought that if you could write something in the sky for the whole world to see, what that would be? Ons as Ovie Onnies sou dan in hoofletters geskryf het: DUISEND DANKIES MATRIEKS 2018! Dankie dat jy tot aan die einde volhard en so hard aan jou toekomsdroom gewerk het! Pres-ta-sie. S.nw.[-s] (Lat). Iets belangriks wat 'n mens...

Die 2018 Jaarblad is vir 'n beperkte toets termyn in die E-Boek formaat beskikbaar. Die Jaarblad in E-Formaat kan in die BOEKRAK skakel gelees word. Baie dankie aan die jaarblad span onder leiding van Me R Jordaan so uitstekende produk wir die Ovies beskikbaar gestel het Vir navrae is u welkom om Me R Jordaan te kontak...

Liewe voornemende Ovie My en jou lewe op aarde is ‘n reis met opdraendes en afdraendes.  Dis ‘n reis met stilhoutye en vinnige tye en soms moet ons lewenstenks weer volgemaak word.  Ovieland sien daarna uit om hierdie vyfjaarreis met jou mee te maak. Hoërskool Overkruin is ‘n kosbare erfdeel vir ons gemeenskap: leerders, opvoeders en ouers.  Net soos die Wonderboom sy...