
28 Dec FLIEK ONDER DIE STERRE
Posted at 17:22h
in NUUSFLITS
Hy belowe jou
Die son…
Maan…
En sterre…
Overkruin kan help met
Twee uit die drie…
Valentynsdag onder die maan en sterre…
Romantiese atmosfeer…
Uitstekende rolprent…
Bring die nostalgie weer terug…
Bederf haar (of hom!) op die mees romantiese aand van die jaar! Bespreek solank die datum in jul albei se dagboeke… Niks is meer romaties as ‘n rolprent onder die maan en sterre, saam met die mees spesiale persoon in jou lewe nie.
DATUM : 14 Februarie 2019