Geskiedenis

GESKIEDENIS
DIE SKOOL IS OP 10 JUNIE 1974 DEUR DIE BOUKONTRAKTEURS AFGEGEE. DIE SKOOL HEET ANVANKLIK HOËRSKOOL SINOVILLE, MAAR DIE NAAM VERANDER LATER NA HOËRSKOOL OVERKRUIN. DIE LEERDERTAL WAS 408 IN 1974; 1 190 IN 2003. DIE SKOOL HET  TANS 1018 INGESKREWE LEERDERS.

PRINSIPALE

  • 1974 – 1982: MNR. M.S. MULDER (EERSTE PRINSIPAAL)
  • 1983 – 1987: DR. S.A.V. COETZEE
  • 1988 [APRIL] – 2008: DR. J.M. THEUNISSEN
  • VANAF 2009 [APRIL] : MNR. P.J. NEL

KLIK OP DIE FOTOBLAD OM TE VERGROOT :

GESK01 GESK02 GESK03 GESK04 GESK05