JAARBLAD 2018 E-BOEK

Die 2018 Jaarblad is vir ‘n beperkte toets termyn in die E-Boek formaat beskikbaar.

Die Jaarblad in E-Formaat kan in die BOEKRAK skakel gelees word.

Baie dankie aan die jaarblad span onder leiding van Me R Jordaan so uitstekende produk wir die Ovies beskikbaar gestel het

Vir navrae is u welkom om Me R Jordaan te kontak