- WELKOM -

HOËRSKOOL OVERKRUIN

ONS SKOOL

Hoërskool Overkruin is ‘n waardegedrewe skool wat bou op die vier pilare- respek, lojaliteit, uitnemendheid en integriteit- wat grootliks deel vorm van ons leerders se algehele ontwikkeling.  Ons skool strewe om die beste multi-kulturele en parallel-medium skool in die distrik te wees waar elke leerder plek het om sy uniekheid te bevorder.

Ons skool moedig optimale deelname aan om veelsydigheid onder die leerders te bevorder op akademiese, kultuur- en sportgebiede.  

Dit is vir Hoërskool Overkruin belangrik om nie net uitnemende leerders te vorm nie, maar afgeronde individue met ‘n blink toekoms.

KYK VER!

STATISTIEKE

0
Leedergetalle
0
Jaar
0
Aantal personeel
0
% Universitietstoelating

ONS ETOS

Selfrespek, verantwoordelikheid en eerlikheid;

Respek vir andere, gesag, eiendom en die omgewing;

Verdraagsaamheid

Dankbaarheid en erkentlikheid vir geleenthede en gawes; 

Pligsgetrouheid en betrokkenheid as blyke van dankbaarheid;

Vriendelikheid, nederigheid en selfbeheersing.

GESKIEDENIS

Die skool is op 10 Junie 1974 deur die boukontrakteurs afgegee. Die skool heet aanvanklik Hoërskool Sinoville, maar die naam verander later na Hoërskool Overkruin.

Die leerdertal was 408 in 1974;  1 190 in 2003, en tans het die skool 1212 ingeskrewe leerders.

PRINSIPALE

  • 1974 – 1982 Mnr. M.S Mulder

  • 1983 – 1987 Dr. S.A.V Coetzee

  • 1988-2008 Dr. J.M Theunissen

  • Vanaf 2009 Mnr. P.J. Nel

"Education Is The Most Powerful Weapon You Can Use To Change The World. "

- Nelson Mandela

© Kopiereg 2022 | Hoërskool Overkruin | Geskep en bestuur deur by Penta Motorgroep