Organiseerder: Mnr. Francois Nel

Sewesrugby gaan van krag tot krag by Overkruin! Verlede jaar het die Ovies vir die eerste keer in vier jaar weer die Glenwood toernooi in Durban meegemaak. Dit het vir groot opwinding gesorg om die see te sien en warm weer gedurende die winter te kon beleef. Die jaar was vol uitdagings en die hoogtepunt was die senior span se oorwinning van 33-10 oor Garsfontein se B-span.

019 BRIEFHOOF FORMEEL FOOT PNG