Organiseerder: Me. Carina de Bruyn

Ruiterkuns by Overkruin streef daarna om ruiters namens die skool aan die SANESA skole kompetisies te laat deelneem om die sportsoort te bevorder en om saam pret te hê. Baie geluk aan die ruiters vir uitsonderlike prestasies sover – sterkte vir 2016 en mag ruiterkuns deel van Overkruinsport bly totdat die perde horings kry!

019 BRIEFHOOF FORMEEL FOOT PNG