Organiseerder: Mnr. Derick Lubbe

Die Ovies kon terugkyk op ‘n baie suksesvolle 2015 sokker-seisoen. Die spelers kon met nuwe toerusting spog en die o/15-span en die eerstespan het dwarsdeur die seisoen baie goed in hul onderskeie ligas presteer. Ons sien baie uit na die 2016 sokkerseisoen!

019 BRIEFHOOF FORMEEL FOOT PNG