Organiseerder: Me. Sonia Bester

Baie dankie aan elke tennisspeler vir selfdissipline en toegewyde oefening saam met hulle onderskeie afrigters. Die tennis sou ook nie so ‘n sukses sonder die ouers se bystand kon wees nie. Ons sien almal baie uit na die 2016-seisoen en koester groot verwagtinge omdat die tennisbane opgeknap en opgegradeer gaan word.

Tennisgroete, totdat daar weer afgeslaan word!

019 BRIEFHOOF FORMEEL FOOT PNG