MISSIE

Ons missie is om ‘n sterk betrokke alumni-netwerk te skep, wat die persoonlike groei van voormalige en huidige studente ondersteun. Deur ‘n sterk gees van gemeenskap en samewerking te bevorder, kan ons bydra tot die voortgesette sukses en ontwikkeling van Hoërskool Overkruin en sy omliggende gemeenskap.

VISIE

Die skep van ‘n sterk alumni-gemeenskap wat saam werk om Hoërskool Overkruin se impak te vergroot. Deur u betrokkenheid sal ons die volgende prioriteite nastreef:

  1. Skoolterrein verbetering
  2. Ondersteun en ontwikkel leerders
  3. Verseker topgehalte onderwys

REDES WAAROM EK DEEL VAN DIE OVIE HUB MOET WORD

  1. Raak deel van ‘n energieke en betrokke gemeenskap van oud-Ovies en betrokkenis
  2. Raak deel van ‘n network-platvorm van oud-Ovies waar ons idees uitruil, suksesse vier en mekaar se Hande lig.
  3. Wees die verskil in huidige Ovies se lewens deur mentorskao en diverse inisiatiewe.
  4. Raak deel van ‘n groep wat saam ‘n kultuur van uitnemendheid, innovasie en diens binne ons alumni skep.
  5. Raak deel van ‘n gemeenskap wat individue bemagtig, diversiteit omarm en ‘n nalatenskap van trots en eenheid vir komende geslagte agterlaat.

HOE LAAT EK MY OVIE NALATENSKAP AGTER

  1. Opleidingsgeleendhede
  2. Ambassadeur
  3. Beurse
  4. Besigheids inisiatiewe
  5. Borge
  6. Skenkings, Artikel 18A-sertifikaat word uitgereik
  7. BEE- punte word toegeken vir BEE-SPANDERING
  8. Debietorder

THE HISTORY AND BIRTH OF A NEW GENERATION THE OVIE-HUB!


    Voltooi asb die volgend form om betrokke te raak

    "Education Is The Most Powerful Weapon You Can Use To Change The World. "

    - Nelson Mandela

    © Kopiereg 2022 | Hoërskool Overkruin | Geskep en bestuur deur by Penta Motorgroep