VAKKEUSES

#OVIESPRESTEER

Overkruin bied ‘n groot verskeienheid vakke om van te kies. Ovie porsoneel help elke leeder om die regsute vekkeusses to maak om sukses te verseker.

OVIEWS BEWEEG SAAM VORENTOE

Elke leeder MOET sewe vakke neem. Huistaal, eerste addisionele taal en Lewensorienting (LO) is verpligtend.

Leeders moet ‘n keuse tussen Wiskunde en Wiskundige Geletteredheid uitoefen.

OVIEWS BEWEEG SAAM VORENTOE

Drie ander keusevakke moet gekies word.

Universiteitstoelating: Vergewis u van opleidingsinstansies se toelating

Besoek

www.gdeadmissions.co.za

en volg die instruksies

Vul die aanlyn-vrom in

Gebruik U ID nommer as gebruikersnaam en skep n wagwoord

Registreet die leerder

Laai die nodige dokumente op die leerderprofiel

Dokumente

Oorspronklike dokumente moet by die skool ingehandig word en by komende dokumente moet voltooi word

SKRYFBEHOEFTES

TOETSE/EKSAMENS

STUDIE INLIGTING

VAKKEUSES