DOKUMENTE

BRONNE – DOKUMENTE

Ontwikkeling van die leerder se moed, deursettingsvermoë teenwoordigheid van gees, selfbeheer, kameraadskap, spangees en konsentrasievermoë. 

Vorming van karakter waar emosie en beweging na aan mekaar. Nastrewing van prestasie te alle tye, maar dat oorwinning nie die allesoorheersende faktor word nie.

 Bevordering van optimale deelname onder alle leerders.

INSKRYWINGS GR8 PROSEDURES

INSKRYWINGS 2022

PROSEPKTUS 2021

STATISTIEKE

0
Leedergetalle
0
Jaar
0
Aantal personeel
0
% Universitietstoelating

ONS ETOS

Selfrespek, verantwoordelikheid en eerlikheid;

Respek vir andere, gesag, eiendom en die omgewing;

Verdraagsaamheid

Dankbaarheid en erkentlikheid vir geleenthede en gawes; 

Pligsgetrouheid en betrokkenheid as blyke van dankbaarheid;

Vriendelikheid, nederigheid en selfbeheersing.

GESKIEDENIS

Die skool is op 10 Junie 1974 deur die boukontrakteurs afgegee. Die skool heet anvanklik Hoërskool Sinoville, maar die naam verander later na Hoërskool Overkruin.

Die leerdertal was 408 in 1974;  1 190 in 2003, en tans het die skool 1190 ingeskrewe leerders.

PRINSIPALE

  • 1974 – 1982 Mnr. M.S Mulder

  • 1983 – 1987 Dr. S.A.V Coetzee

  • 1988-2008 Dr. J.M Theunissen

  • Vanaf 2009 Mnr. P.J. Nel

"Education Is The Most Powerful Weapon You Can Use To Change The World. "

- Nelson Mandela

© Kopiereg 2022 | Hoërskool Overkruin | Geskep en bestuur deur by Penta Motorgroep