PASSIE IS DIE FONDASIE VAN SUKSES EN SUKSES DIE BOUSTENE VAN JOU TOEKOMS

Hoërskool Overkruin fokus op elke leeder se individuele akademiese vermoë.
Ons sterk akademiese fondasie is gebou op ons leeders se pligsgetrouheid, samewerking en positiewe gesindheid

OVIES BEWEEG

SAAM VORENTOE

Ooreenkomstig die beleid van die Gauteng Departement van Onderwys (GDO) word tot 80% van die jaarpunt bereken op grond van die leerder se pligsgetrouheid met huiswerk, projekte en take asook sy of haar gesindheid in die klas. Indien die leerder nie sy of haar samewerking in hierdie verband gee nie, sal hy of sy punte verbeur.

INSKRYWINGS

HOE DIT WERK?

Vir enige navrae kan die skool gekontak word by 012 567 5115

Besoek

en volg die instruksies

Vul die aanlyn-vorm in

Gebruik u ID-nommer as gebruikersnaam en skep ‘n wagwoord

Registreer die leerder

Laai die nodige dokumente op die leerderprofiel

Dokumente

Oorspronklike dokumente moet by die skool ingehandig word en bykomende dokumente moet voltooi word

STATIONARY

SKRYFBEHOEFTES

AKADEMIE

STUDIE INLIGTING

"Education Is The Most Powerful Weapon You Can Use To Change The World. "

- Nelson Mandela

© Kopiereg 2022 | Hoërskool Overkruin | Geskep en bestuur deur by Penta Motorgroep