
KRIEKET
KRIEKET
ʼn Junior sowel as senior span neem tydens die eerste kwartaal aan die Finsbury-liga deel, en tydens die derde en vierde kwartaal neem ʼn o. 14-, o. 15-, derde, tweede sowel as die eerste span aan die Northerns-liga deel.
Overkruin se eerste krieketspan is onder die bekwame leiding van hul afrigter, mnr. Wouter Pretorius.
Krieket is die sportsoort waar uitnemendheid die waarde is wat deur elke speler en afrigter nagestreef word. Hier kry die leerders die geleentheid om wedstryd na wedstryd meer van mekaar te leer en hul kriekettalente te ontwikkel in geslypte vaardighede.














Mnr. A Ferreira
Organiseerder

aferreira@overkruin.com

© Kopiereg 2022 | Hoërskool Overkruin | Geskep en bestuur deur by Penta Motorgroep