VOLG DIE VOETSPORE VAN JOU SIEL!

Hoërskool Overkruin bied ‘n ryke kaleidoskoop van kultuurgeleenthede aan. Leeders kry die geleentheid om hul unieke talente optimaal te ontwikkel en uit te leef.

OVIES HET DIE

X-FAKTOR!

Ovies het ‘n wye verskeidenheid opsies van kultuurgeleenthede waarvan hulle uit veertien verskillende aktiwiteite kan kies. 

Professionele afrigters en toegewyde organiseerders inspireer leerders om hoër hoogtes te berreik. Verder word leerders aangemoedig om nie net na prestasie te streef nie,  maar ook die vorming van selfvertroue, kritiese denke, etiese waardes en norme deur die passievolle beoefening van hierdie aktiwiteite.

OVIES BIED DIE VOLGENDE KULTUURAKTIWITEITE AAN.

OVIEATER

Ovies se eie
drama-akademie

OVIE-VIBZ

Ontwikkel en ontdek
jou musiektalente

KOOR

Een van die beste
kore in Pretoria

OVIES'H

Die Geestelike bediening
van ons Ovie-leerders

OVIEMOB

Ontwikkel leerders se dansvaardighede

ATKV

Ontwikkel leerders se leiereienskappe