TAFELTENNIS
#OVIESTAFELTENNIS

Dis ‘n gesellige atmosfeer wat heers in die LO-saal as die Ovie-tafeltennisspelers aan die oefen is. Geselsies word gereeld tussen-in gemaak, maar as die rakette gelig word en die balletjie op die tafel val dan is dit ‘n kompeterende spel

TAFELTENNIS

Dis ‘n gesellige atmosfeer wat heers in die LO-saal as die Ovie-tafeltennisspelers aan die oefen is.

Geselsies word gereeld tussen-in gemaak, maar as die rakette gelig word en die balletjie op die tafel val dan is dit ‘n kompeterende spel.

 Tafeltennis is ‘n gevestigde sport by Overkruin wat aan leerders die geleentheid bied om deel te neem aan ‘n Olimpiese sportsoort.

Overkruin het twee gemengde spanne wat deelneem in twee verskillende ligas. Die Ovie-tafeltennisspelers het een span wat in die A-liga deelneem en een span wat in die B-liga deelneem.

GALLERY

ORGANISERING

Me. J LEMKE

Organiseerder

jlemke@overkruin.co.za

"Education Is The Most Powerful Weapon You Can Use To Change The World. "

- Nelson Mandela

© Kopiereg 2022 | Hoërskool Overkruin | Geskep en bestuur deur by Penta Motorgroep