Netbal

2018 se netbalspelers was getrou aan hulle leuse: “Teamwork makes the dream work.”   Die passie waarmee kundige afrigters die netbaldogters ondersteun, bied aan elke individuele speler die geleentheid om haar netbalvaardighede optimaal te ontwikkel.

Die o. 14A-span het ‘n oortuigende wenseisoen gehad en hulle tree as ligawenners uit die stryd. Die talentvolle o. 14A-span dring deur na die Tshwane-uitspele waar hulle fantastiese uitslae behaal. Hierdie is ‘n span om dop te hou.

Die entoesiastiese deelname van die netbalspelers wys ware Oviegees!

AFRIGTING

Retha-dutoit

Me. Retha du Toit

Organiseerder
ONBEKEND

TBA

14 A & Eerste Span Afrigter
ONBEKEND

TBA

14 B Afrigter
_Me.-Anja-Ackermann

Mev A Ackerman

TBA
Lvos

Me. L Vos

TBA
Me-Marida-van-Dyk

Me. M van Dyk

TBA
me-Mari-Pavier

Me. M Pavier

TBA

Gallery