OVIES’H
#OVIESOVIES’H

Ovies’h betrek verskillende gemeentes en denominasies vanuit die Overkruin-gemeenskap by die geestelike bediening van die Ovie-leerders. 

OVIES’H

Die toegewyde jeugwerker is aktief betrokke by die leerders en ander aktiwiteite by Overkruin.

Die Ovies’h-leerders word bedien deur groepleiers onder leiding van mentorpredikante. Die groepleiers word toegerus vir die besonderse taak tydens gereelde beleggingsessies. 

Die Ovies’h open elke Woensdag die skooldag se verrigtinge in die vierkant.

Die woorde van Vincent van Gogh beskryf die Ovies’h-leerders wat ware vissers van mense is, baie goed op: 

“Die vissermanne weet dat die see gevaarlik is en die storm op sy ergste, maar tog het hulle nog nooit gedink dat die gevare ‘n voldoende rede is om op die strand te bly nie.’

ORGANISERING

Mnr. D Geldenhuys

Organiseerder

dgeldenhuys@@overkruin.com

Me. M Pavier

Organiseerder

mpavier@overkruin.com

"Education Is The Most Powerful Weapon You Can Use To Change The World. "

- Nelson Mandela

© Kopiereg 2022 | Hoërskool Overkruin | Geskep en bestuur deur by Penta Motorgroep