OVIES-VIBZ

#OVIESVIBZ

By Ovie-Vibz bied ons ‘n unieke geleentheid vir leerders om hul talente op verskillende gebiede in die uitvoerende musiekbedryf te ontdek en te ontwikkel.

OVIE-VIBZ

Ovie-Vibz skep vir die musikale leerders ‘n verskeidenheid geleenthede om internasionale kwalifikasies te verwerf en voor vriendelike gehore op te tree.

Musiek lesse word aangebied in die volgende instrumente:

  • Sang
  • Kitaar
  • Klavier en klawerbord
  • Viool
  • Blokfluit

Musiek lesse word ook aangebied in die volgende instrumente:

  • Dwarsfluit
  • Dromme
  • Musiekteorie
  • Musiekprogramme vir kinders, ouderdomme 4 tot 9 jaar
  • Liedjieskryf

GALLERY

ORGANISERING

Me. Lerina Van Rensburg

HOOF: OVIE-VIBZ

ovievibz@gmail.com