OVIEMOB 2017

Die 0viemob bestaan vanjaar uit nagenoeg 70 leerders. Die groep se choreografie word deur Anri Bosch- van Getroud met Rugby- behartig. Oefeninge vind op Woensdagaande plaas. Die groep het reeds gekwalifiseer om aan die Tshwane Youth Festival deel te neem. Dit vind op 8 Augustus in die Staatsteater plaas. Vanjaar gaan daar aan die Kaleidoskoopkompetisie en SA REVUE Championship deelgeneem word.Die groep is lojale, meelewende Ovies vir wie dans ‘n passie is.

019 BRIEFHOOF FORMEEL FOOT PNG