VOLG DIE VOETSPORE VAN JOU SIEL!

Hoërskool Overkruin bied ‘n ryke kaleidoskoop van sportgeleenthede. Leeders kry die geleentheid om hul unieke talente optimaal te ontwikkel en uit te leef.

OVIES RYK NA DIE

HOOGTES!

Ovie sport streef na die

  • ontwikkeling van die leerders se moed, deursettingsvermoe teenwoordighied van gees, selfbeheer, kameraadnskap, spangees en
  • konsentrasievermoë
    vorming van karakter waar emosie en beweging na aan mekaar
  • nastrewing van prestasie te alle tye, maar dat oorwinning nie die allesoorheersende faktor word nie
  • bevording van optimale deelname onder alle leerders

OVIES BIED DIE VOLGENDE SPORTSOORTE AAN.

ATLETIEK

BERGFIETS

GHOLF

HOKKIE

KRIEKET

LANDLOOP

RUGBY

NETBAL

SAGTEBAL

SOKKER

SEWES RUGBY

SKAAK

SWEM

TAFELTENNIS

TENNIS

"Education Is The Most Powerful Weapon You Can Use To Change The World. "

- Nelson Mandela

© Kopiereg 2022 | Hoërskool Overkruin | Geskep en bestuur deur by Penta Motorgroep