Omdat alle mense beelddraers van God is, kan dieselfde van elke Ovie gesê word. Ovies dra die vrugte van die Gees wat tot voordeel van sy medemens aangewend word. Ons help en bevoordeel dié met wie ons pad daagliks kruis.
Ooreenkomstig die beleid van die Gauteng Departement van Onderwys (GDO) word tot 80% van die jaarpunt bereken op grond van die leerder se pligsgetrouheid met huiswerk, projekte en take asook sy of haar gesindheid in die klas.
Hoërskool Overkruin
127 Braam Pretorius Straat, Sinoville, Pretoria,
0129
Telefoon:
(012) 567 5115
E-pos:
info@overkruin.com
Bankbesonderhede:
Hoërskool Overkruin,
ABSA: Bank
Rekeningnommer: 5260 140 371
Taknommer: 336 945
Sinoville
Verwys: Familie rekening, nommer/leerder, naam en Graad
© Kopiereg 2022 | Hoërskool Overkruin | Geskep en bestuur deur by Penta Motorgroep