BERGFIETS
Overkruin Bergfiets skep ‘n geleentheid vir ervare en onervare ryers om deel te neem aan ‘n sportsoort wat jou op ‘n adrenalien gevulde avontuur neem.
BERGFIETS
Die visie vir Overkruin se bergfietsspan is om tot ‘n groter en ‘n sterker span te groei.
Harde oefening, lojaliteit en besonderse ouerbetrokkenheid sorg vir kompeterende en entoesiastiese Ovie-ryers. Die span bestaan uit sowat 25 fietsryers.
Die Ovie-ryers neem ook deel aan die Gauteng-Noord en Gauteng-ligas. Overkruin se jaarlikse bergfietskamp vind gewoonlik tydens die Junie/Julie vakansie plaas en is iets waarna die span altyd uitsien … lekker kos, lekker samesyn, lekker oefen en hope pret.
Mnr. C FOURIE
Organiseerder & Afrigter
cfourie@overkruin.co.za
© Kopiereg 2022 | Hoërskool Overkruin | Geskep en bestuur deur by Penta Motorgroep