PRET & OMGEE

MNR. EN MEJ. OVERKRUIN

Glitz en Glam! Só is ons Mnr. en Mej. Overkruin-deelnemers elke jaar op die planke. Dit is ‘n aand om te onthou waar ‘n bekende kunstenaar sorg vir die vermaak.

Hoërskool Overkruin spog nie net met ‘n Senior afdeling nie, maar selfs die Juniors kry ‘n kans om met hul talente op die planke te spog.

Elke jaar heers daar ‘n groot afwagting en opgewondenheid onder die gehoor vir die nuwe tema.

Dit is inderdaad ‘n groot geleentheid om na uit te sien.


KRUINFEES

Pret en nogmaals Pret! Dit is hoe ons die jaarlikse Kruinfees beskryf.

Die volgende aktiwiteite vind plaas tydens die Kruinfees:

  • Kleurfees.
  • Kaskarwedren met uitdagende roetes op ‘n modderpad.
  • Glybane vir die beginner en die vreeslose.
  • Boeresport.
  • Lekker musiek.
  • Stalletjies om van te droom.

OVIES GEE OM

Ovies gee om.  Liefdadigheidsprojekte word gedurende die jaar aangedurf met hope Ovie liefde.  Hierdie projekte sluit in:

  • Blikkiebou.
  • Bloedskenk.
  • Kombersprojek.
  • Poppekas.
  • Omgewingsprojek.
  • Wolliesprojek.
  • Ovie omgeeprojek.
  • Klereprojek.
  • Voedingsprogram.

VAKAKTIWITEITE

Hoërskool Overkruin raak kreatief in die akademiese veld deur dievolgende opwindende vakaktiwiteite vir die leerders aan te bied:

  • Duits – Jaarlikse uitruil program.
  • Fisiese Wetenskappe – Brugbou en Expo.
  • Lewensoriëntering – Loopbaanskou.
  • Engels – Spelling Bee, English Public speaking Evening.  Seniors and Juniors (Grade 8 – 12).
  • Ekonomiese Bestuurs Wetenskap – Markdag.
  • Verbruikerstudie.
  • Visuele kuns – Kuns uitstallings.

 

STATISTIEKE

Omgee aktiwiteite
0
sportsoorte
0
Kultuuraktiwiteite
0
Vak en sosiale geleenthede
0

"Education Is The Most Powerful Weapon You Can Use To Change The World. "

- Nelson Mandela

© Kopiereg 2022 | Hoërskool Overkruin | Geskep en bestuur deur by Penta Motorgroep