Die merkwaardige Ovie-swemmers oefen hard en doelgerig gedurende die swemseisoen.
Beginners en gesoute swemmers word afgerig deur Christiaan Jacobsz wat met professionele afrigting die leerders se swemtalente ontwikkel.
SWEM
Die swemspan neem gedurende die jaar deel aan verskeie galas. Buite skoolverband neem die Ovie-swemmers deel aan kompetisies in lewensredding, oopwaterswem en driekamp. Die Ovie-swemmers het by die geleenthede al pragtige prestasies behaal.
Die swemseisoen vind tussen Januarie en Februarie plaas. Die voorseisoen skop gewoonlik gedurende die vierde kwartaal af met vrienskaplike byeenkomste
GALLERY
ORGANISERING
Me. R VAN DEN BOUT
Organiseerder
rvandenbout@overkruin.co.za
"Education Is The Most Powerful Weapon You Can Use To Change The World. "