TENNIS
#OVIESTENNIS
Die spelers se getrouheid om gereeld individueel te oefen is sigbaar op die baan tydens taai wedstryde. Die Ovie-tennisspelers is ware vasbyters wat nie maklik opgee nie.
TENNIS
Die woorde van die tennisspeler, Chris Evert, som die gesindheid van die Ovie-tennisspelers mooi op: “If you can react the same way to winning and losing, that’s a big accomplishment. That quality is important because it stays with you the rest of your life”.
Die spelers se getrouheid om gereeld individueel te oefen is sigbaar op die baan tydens taai wedstryde. Die Ovie-tennisspelers is ware vasbyters wat nie maklik opgee nie. Ovies het ‘n senior dogterspan en ‘n senior seunsspan.
Me. S BESTER
Organiseerder
sbester@overkruin.co.za
© Kopiereg 2022 | Hoërskool Overkruin | Geskep en bestuur deur by Penta Motorgroep