VAKKEUSES
#OVIESPRESTEER
Overkruin bied ‘n groot verskeienheid vakke aan om van te kies. Die Ovie personeel help elke leerder om die regte vakkeuses te maak om sukses te verseker.
Elke leerder is verplig om sewe vakke te neem waarvan ‘n Huistaal, Eerste Addisionele Taal, Lewensoriëntering en ‘n Wiskunde (Wiskunde/Wiskundige Geletterdheid) verpligtend is.
Slegs leerders wie 55% of hoër het vir Wiskunde in Graad 9 sal teogelaat om Wiskunde te vat vanaf Graad 10 vorentoe.
Leerders moet Wiskunde hê in Graad 10 om Fisiese Wetenskappe of Inligtings Tegnologie (IT) te kan kies. Vanaf 2023 bied Hoërskool Overkruin ook Tegniese Wiskunde aan wat deelvorm van ‘n tegniese vak-pakket.
Universiteitstoelating: Vergewis u van opleidingsinstansies se toelating
GRAAD 8 & 9
Die volgende leerareas is verpligtend:
Die volgende leerareas is keusevakke: Slegs EEN keusevak moet gekies word.
Noodhulp en Robotika word deur personeel buite skoolverband aangebied. Daarom is die vak onderhewig aan ‘n ekstra heffing, bo en behalwe skoolgeld.
GRAAD 10-12
Die volgende leerareas is verpligtend:
Die volgende leerareas is keusevakke: Slegs EEN keusevak moet gekies word.
Die volgende leerareas is keusevakke: Slegs DRIE keusevak moet gekies word.
© Kopiereg 2022 | Hoërskool Overkruin | Geskep en bestuur deur by Penta Motorgroep